WÊRELDBEKER 2023 RUGBY: DEEL 1 VAN 4
1987
GASHERE: AUSTRALIË EN NIEU-SEELAND
n ’n groot skok klop Frankryk die gunsteling, Australië, in die halfeindstryd. Met die tyd amper verby is die telling 24 elk toe Frankryk ’n drie gaan druk en 30-24 wen. Nieu-Seeland se losskakel Grant Fox teken 126 punte in die toernooi aan, tot vandag die meeste in een toernooi.