Huisgenoot

ONS JAAR VAN WÊRELDBEKERS

RUGBY

Dít was sekerlik Suid-Afrika se grootste hoogtepunt van die jaar – die gebeurtenis wat vir altyd van 2023 sal uitstaan.

Nadat die Springbokke in hul groepwedstryd teen Ierland, toe die wêreld se no. 1-span, gepootjie is, het ons met mening terugbaklei en elke ander topspan op die planeet geklop om eindelik die Webb Ellis-trofee in Frankryk te wen.

Elke uitklopwedstryd was ’n oorlog wat met ’n enkele punt gewen is: eers Frankryk in die kwarteindstryd, toe Engeland in die halfeindstryd, en eindelik Nieu-Seeland in die eindstryd.

In die proses het die Bokke die eerste span ooit geword wat die Wêreldbeker vier keer gewen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke