DIS die droomeindstryd – die Springbokke teen die All Blacks!
Wanneer dié twee reuse van wêreldrugby mekaar pak, moet jy maar ietsie vir die senuwees skink, want dit gaan ’n riller wees. En wat dit ’n selfs bevredigender slothoofstuk van vanjaar se Wêreldbeker maak, is dat