MAAGD
23 AUG – 22 SEP
Hopelik sal die harmonie in die lug na harmonie in jou lewe oorspoel, veral rondom die 8ste wanneer Jupiter en die son in lyn met mekaar is. As jy die soort Maagd is wat geneig is om krities en pessimisties te wees, kan dit jou dalk ’n goeie skeut optimisme en welwillendheid bied. Hopelik sal dit ’n uitwerking hê op diegene naaste aan jou en jou geloof in die mensdom verhoog, of jy van nature ’n godsdienstige mens is of nie.
JOU GELUKKIGE NOMMERS
8, 13, 34, 34, 16, 10
MAAGD SE STRATEGIEË VIR SUKSES
◼ Jou sterkste eienskap is jou analitiese vermoë – om die lewe te verstaan.
Jou grootste