JOU STERRE
May 20, 2022
4 minutes
Deur PETRA DU PREEZ
TWEELING
21 MEI – 20 JUNIE
Jy is tans omtrent gewild op die sosiale toneel en daar is niks waarvan ’n Tweeling meer hou as om boaan die uitnodigingslys te wees nie. Om ’n sosiale vlinder te wees is tweede natuur vir jou; wees net bedag daarop om ’n skedule te hê wat te bedrywig is, want dit sal net stres veroorsaak. Streef van jou toekomstige idees doelgerig na, selfs al word daar vir jou gesê dat jou planne dalk te ambisieus, groot of uit voeling is.
GELUKKIGE NOMMERS
20, 25, 45, 47, 44, 21
’N BLIK OP DIE TWEELING-HEELAL
◾ Jy is skerp, geselserig en snaaks.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days