Huisgenoot

JOU STERRE

WEEGSKAAL

23 SEP – 22 OKT

Maak gereed vir ’n fantastiese week aangesien jou eie planeet, Venus, op die 29ste in jou teken vestig. Dit sal jou gemoed lig, maar op ’n praktiese vlak is dit ook ’n goeie tyd vir ’n persoonlike oormaaksessie of ’n nuwe uitrusting of twee. Om van jouself te hou begin met om jouself lief te hê pleks van om ander se goedkeuring te soek. Dinge lyk goed op die liefdesfront met óf ’n verbeterde verhouding óf ’n nuwe liefde.

GELUKKIGE NOMMERS

13, 15, 41, 51, 38, 14

DIE LIBRA-HEELAL

Jou BBP-faktor: Jy is grasieus, sjarmant en aangenaam.

◼ Jou vermoë om kalmte en geluk na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi
Huisgenoot2 min read
Die Sangeres Nana Mouskouri
TOE die Tweede Wêreldoorlog se bomme in 1941 op Athene begin val, het ’n sewejarige kind begin sing. En aangehou sing, selfs tydens die Duitse besetting toe mense in die strate tereggestel is en haar gesin paddas en slakke moes eet om te oorleef. “Ek
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related