Huisgenoot

JOU STERRE

SKERPIOEN

23 OKT – 21 NOV

Al is jy nie dié week die ster van die oomblik nie, kan jy daaraan werk om die ster agter die skerms te wees. Dis ’n liefdadige tydperk waartydens jy meer moet gee as wat jy van ander neem; beskou dit as ’n belegging in jou karma vir die toekoms. Sowel die son as Venus vestig op die 23ste in jou teken, en verander die toneel terwyl jy die Skerpioenseisoen binnegaan met ’n verjaardag om te beplan. Stel jou voornemens vir die komende jaar.

JOU GELUKKIGE NOMMERS

2, 33, 45, 51, 43, 22

SCORPIO UITGESPEL

◼ Jy kan uit die as uit opstaan.

◼ Jy is dapper en sal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related