Huisgenoot

JOU STERRE

TWEELING

21 MEI – 20 JUNE

’n Daad van liefdadigheid word hierdie week van jou vereis, of dit nou ’n lukrake daad van vriendelikheid, ’n georganiseerde aangeleentheid, of ’n soort ano-nieme skenking is.

Fokus op wat nodig is in jou woonbuurt of jou straat, en verhef waar jy kan met wat jy het.

Jou eie planeet, Mercurius, vestig hom in jou teken, wat beteken dat jy soveel doelftreffender kan wees met die verspreiding van wat die woord ook al kan wees. Sit alles in.

GELUKKIGE NOMMERS

13, 22, 40, 41, 36, 16

TWEELING-KENMERKE: WATTER EEN IS JY?

◼ Vonkelende geaardheid en bietjie van ’n hofnar.

◼ Dubbel die moeilikheid, maar ook ewig jonk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related