Afrikaans Ensovoorts
Wat noem jy ’n winkel wat tweedehandse dinge verkoop? ’n Tweedehandse winkel? Dink weer. Die winkel is mos nie tweedehands nie – die klere is. Wat sou die “korrekte” Afrikaans dan wees? Voorstelle uit bronne van die verlede sluit in “tweedehandswinke