Huisgenoot

DIS IN HUL GENE

DIE appel val nie ver van die boom nie, lui die ou gesegde. En hier op Groblersdal in Limpopo sal mense jou vertel: Daar steek baie waarheid in.

Neem nou maar die Van der Westhuyzen-kinders, Emma-Lee (13), Jaco jr. (15), Ellené (17) en Nicole (20).

Hulle almal het provinsiale kleure in die 100 m- of 200 m-wedloop. Van dié viertal het net Ellené nog nie die rekords laat spat nie, maar volgens alle aanduidings is sy haastig op pad om dit te doen.

Wanneer mense wat die spruite nie ken nie hoor hul pa is die voormalige Springbok- en Blou Bul-agterspeler Jaco van der Westhuyzen (45), sal hulle dalk dink: “G’n wonder nie, hulle het sý sportgene geërf.”

Maar hokaai, dis net die een helfte van die storie.

Want die blitsige Van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related