Huisgenoot

Keerpunt

CHANÉ kyk en kyk. Knipper haar oë en kyk weer, asof die vinnige beweging iets sal verander aan die beeld wat voor haar afspeel. Dit kan nie wees nie. Nie háár dr. Smith, lektor aan die Universiteit Stellenbosch, fakulteit lettere en wysbegeerte, nie.

Maar dit is tog sy kop met die wyerkringende oop kol, bril nou skeef gedruk op die neus en rooiring-ooglede. Besig om ’n voorgraadse student warm te vry. Geskok sien Chané hoe hy die giggelende meisie se wynglas weer opvul nadat hy eers moes asemskep.

Dit lyk asof hy sy kop gaan draai, en Chané vlug oor die sypaadjie, terug na haar kar wat aan die oorkant van die kroeg geparkeer staan. Die deur slaan toe en dryf die vrolike klanke van stemme en musiek net betyds uit, voor die walging daarvan haar oor die afgrond stoot. Haar hart klop hard in haar ore.

“Hoe de hel het dit gebeur?” Sy sê die woorde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related Books & Audiobooks