Huisgenoot

Alles op sy tyd

EEN van die eerste dinge wat ons op skool leer, is hoe om die tyd te lees. Ons leer ook dis belangrik om betyds te wees. Die onderwyser vertel ons ook hoe kalenders werk, want daar is belangrike datums deur die jaar wat ons help om ons lewe te beplan.

Dink maar aan jou verjaardag – dis mos vir jou ’n baie belangrike dag van die jaar. As jy nie weet watter dag dit op die kalender is nie, kan jy dalk jou eie partytjie misloop!

Baie lank gelede was daar wel ’n tyd toe daar geen horlosies en kalenders was nie. So waar kom dit dan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers