Huisgenoot

NUWEJAARSTRADISIES

DUISENDE jare lank vier verskillende beskawings al die begin van hul nuwe jaar. In ons tyd begin die meeste Nuwejaarspartytjies op 31 Desember, oftewel Oujaarsaand, en dit hou aan tot die vroeë oggendure van 1 Januarie – Nuwejaarsdag. Die meeste tradisies sluit partytjies, spesiale kos en soms vuurwerke in. Mense maak ook Nuwejaarsvoornemens. Ons leer jou waar die idee van ’n nuwe jaar vandaan kom en watter spesiale tradisies verskillende lande in die wêreld het om Nuwejaarsdag te vier.

TOENTERTYD

Die vroegste viering van die koms van die nuwe jaar waarvan ons in die annale van die geskiedenis bewus is, dateer uit uit die tyd van die in wat vandag Irak is. Vir hulle het die nuwe jaar begin met die eerste nuwe maan ná die lentenagewening – in die Noordelike Halfrond is dit die dag in Maart wanneer die dag en nag ewe lank is. Vir hulle het dit die ingelui.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related