Haal Jesus Uit Kersfees
By Danie Gomes
()
About this ebook
Die boek Haal Jesus uit Kersfees handel oor ʼn tyd waarin ons as mens heidense gelowe vier in plaas van om God se feeste te vier soos Hy dit vir ons in Sy Woord uit een gesit het.
In die skryf van hierdie boek het daar ontsaglike baie tyd en ondervinding in gegaan en op die manier waarop hierdie boodskap spontaan, oorspronklik en met entoesiasties oorgedra word is ʼn seën tot die liggaam van Jesus Christus en dat Sy wil hier op aarde te laat gebeur en met volle vertroue dat dit sal plaas vind.
Kersfees is dit moontlik Godslastering? Op hierdie Kerstyd, dink ek dit is belangrik om te weet waar die wêreld aan hierdie kultuur gekom het van Kersfees en probeer verstaan waarom dit gebeur. Want hoekom verwag ons een spesifieke nag vir ʼn man om soos ʼn skelm deur ons koorsteen te kom en sodanig geskenke te los, sê God nie in Sy Woord hy wat nie deur die deur in kom is ʼn skelm nie? Die stryd om Christus in Kersfees te hou, is ‘n hartseer voorbeeld hiervan. Jy het waarskynlik gehoor van die frase “hou Christus in Kersfees,” óf by ʼn kerk byeenkoms hoe gaan ons Kersfees hierdie jaar vier, of ‘n Faceboek-muur blad of waar ook al. Dink daaroor. Wie is Jesus Christus werklik is Hy daai “jolly oldman in red clothing”? Of is Hy ons Skepper, die Seun van God.
Dink ‘n slag aan hierdie dinge!
Hoekom gee ons voor dat konyne eiers lê?
Hoekom leer ons, ons kinders oor Kersvader en konyne terwyl hulle klein en jonk is maar eendag wil ons hulle vertel dat Jesus nou in hulle plek bestaan. Dink ons kinders nie dat ons vir hulle ʼn leun oor Kersvader vertel het ons nou ook leuens verkondig oor Jesus!
Related to Haal Jesus Uit Kersfees
Related ebooks
Uit die Beek 2013 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEvangelie na Openbaring Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBybel vir Beginners Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2018 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTerug na die Ou Testament Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2015 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die beek 2014 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntmoet God in gebed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDraers van die Lig: 200 oordenkings vir vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2017 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2012 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDit kos guts om te bly glo: Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDuet: Dagstukkies vir huweliksmaats Rating: 5 out of 5 stars5/5Begryp die Krag van die Heilige Gees Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHet ek my geloof verloor?: 'n Verkenning Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJesus Christus en ons lewe in hom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie sewe feeste: God se profetiese raadsplan vir redding en groei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOpenbaring: Vertaling Met Hedendaagse Profetiese Vervullings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOop Deure: Wat Openbaring ons oor die kerk se lewe en roeping leer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSint Basilius die Groot en Ander Stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiegids: 1 Korintiërs Deel I: Vers-vir-vers-studie van die Bybelboek van 1 Korintiërs Hoofstukke 1 tot 8 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVroue van die Bybel 2: Nader aan God Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2020: 366 dagstukkies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGesprek sonder einde: Waar pas ek in by God se verhaal? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiegids: Johannes Deel I: Vers-vir-vers-studie van die evangelie van Johannes Hoofstukke 1 tot 10 Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Nouer Verhouding Met God: Intimiteit en toewyding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe Om Vervul Te Wees Met Die Heilige Gees Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2016 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBybelboodskappe: Vir elke week van die jaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Haal Jesus Uit Kersfees
0 ratings0 reviews