Kuier

WEES GEREED VIR WONDERWERKE

Want ’n Kind is vir ons gebore, ’n Seun is aan ons gegee. Hy sal die heerser wees met die koninklike titels: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors,” lui Jesaja 9:5.

Só profeteer die profeet Jesaja eeue terug van die Kind Jesus, wat deur God aarde toe gestuur is met ’n magtige doel. Die gróótste doel in die bestaan. En tot vandag toe herdenk ons die geboorte van Jesus deur Kersfees.

Kersfees is ’n tyd vol liefde, blydskap, familie-etes, geskenke uitruil en opregte dankbaarheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related