DIE GEES VAN DIE KERSFEES
Dec 06, 2019
2 minutes
DEUR JENNA-LEIGH BILONG
Voor jy jou oë uitvee, is dit alweer Kersfees! Hoe baie keer het ons al hierdie woorde gehoor? Veral as die jaar nog lank voor ons uitstrek, met so baie om te doen en min tyd vir alles . . . Of wanneer ons onsself moed inpraat. “Amper daar!”, “Vasbyt!”, “Kersfees is om die draai!”
Daar is iets vertroostends omtrent Kersfees; ten spyte van die kommersialisering daarvan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days