Ebook769 pages6 hours
Uit die Beek 2013
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Uit die Beek bied aan lesers die geleentheid om hulle elke dag by die vars water van die Woord te verfris vir die dag wat voorlê. Ons begin vanjaar met ’n nuwe vyf-jaar siklus en vier dit met ’n pragtige groter, makliker leesbare formaat. Vanjaar se 365 oordenkings kom uit Genesis, Josua, Spreuke, Jesaja, Matteus, Romeine, Filippense en Jakobus. Sondae lees ons uit die Psalms. Ds AJ van Wijk (Snr) het in 1925 begin om hierdie oordenkings te skryf. Sedert 1927 is dit die Uit de Beek genoem, na aanleiding van Ps 110:7 in die Nederlandse Bybel: “Hij zal op den weg uit de beek drinken; daarom zal Hij het hoofd omhoog heffen”. Sedert 1929 is hierdie oordenkings in Afrikaans geskryf, wat Uit die Beek die oudste Bybeldagboek in Afrikaans maak. Die huidige skrywer is ’n kleinseun van die oorspronklike skrywer. Hierdie jaar s’n is die 88ste uitgawe daarvan. Dié dagboek is geskik vir jou persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens gebruik te word. Ontdek só dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.
Author
Attie van Wijk
Attie van Wijk is ’n gesaghebbende en inspirasionele teoloog. Hy was prinsipaal van die Nehemia-Instituut en die Hugenote-Bybelinstituut op Wellington, asook Hoof van Bedienings van Bybel-Media en voorsitter van die Association of Christian Theological Schools. Hy en sy vrou, Wena, het vyf kinders wat in vyf verskillende lande woon, waar hulle almal aktief in diens van die Here staan.
Read more from Attie Van Wijk
Uit die Beek 2012 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2017 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die beek 2014 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2015 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2016 Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Uit die Beek 2013
Related ebooks
Ontmoet God in gebed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2018 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRyker as Dawid: Oordenkings oor Psalms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBybelboodskappe: Vir elke week van die jaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVroue van die Bybel 2: Nader aan God Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie groot gebedeboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDraers van die Lig: 200 oordenkings vir vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDit kos guts om te bly glo: Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2019: 365 dagstukkies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBybel vir Beginners Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRyker as die tempelkore Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLandbouweekblad Hart tot hart Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOop Deure: Wat Openbaring ons oor die kerk se lewe en roeping leer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHaal Jesus Uit Kersfees Rating: 0 out of 5 stars0 ratings15 Minute Bybelstudies: Vol. 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2020: 366 dagstukkies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBoomwortels in die hemel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntvang die Salwing Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Daniël-vas vir geestelike oorwinning Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOpenbaring: Vertaling Met Hedendaagse Profetiese Vervullings Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Stille Avontuur- 'n avontuur van genade en geloof Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEvangelie na Openbaring Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Palet vol vreugde: 366 dagstukkies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoses 1 Aan Hom Wat Oorwin Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJesus Christus en ons lewe in hom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe jy ‘n effektiewe stil tyd met God elke dag kan hê Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKragtige gebede Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBegryp die Krag van die Heilige Gees Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLaat u Naam geheilig word: Leer ken 24 van God se Name Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Uit die Beek 2013
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Uit die Beek 2013 - Attie van Wijk
/Na book_preview_excerpt.html }ɎYݯ8ߊٌU jf1P`7">E{d(zU6OK v1Ih]L`׆ci/yh??qP=-,O!ѝ?ɯW<{yZ'Eb}ۿ&OR:zcM?6Me$۟pOe<66wC
u{نo&4ɳ.K绅&[(7
}ۗx:Y gw>x<L >IV^20y.ͻ$7bIB6/0)4ea}Hd\Lg}ˋ0o7rcua^a{angFC%:>7