Rapport

Gló soos aan begin

Die Stellenbosse paleontoloog Jurie van den Heever se menings dra gewig. Daarom is sy artikel in verlede Sondag se Weekliks (“Die gerief van net gló”) belangrik. Baie belangrik is sy stelling dat “die wetenskap, en by uitstek die evolusionêre biologie, vir werklik gelowige mense die wonder en grootsheid van God se skepping ontsluit”. Ek lei af dat Van den Heever hom by hierdie “werklik gelowige mense” wil skaar.

Van den Heever wys met reg die idees van “kreasioniste” af. Hy dui ook aan wie hy as kreasioniste beskou. Dit is onder meer Amerikaners wat die King James-vertaling van die Bybel as die absolute waarheid erken (hier by ons is dit seker Afrikaanse mense wat net die 1933-vertaling van die Bybel er-ken, of dalk die Statenvertaling). Hulle meen ook dat die kosmos in ses dae van 24 uur elk geskep

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia

Related