Rapport

Weet jy dit of glo jy dit?

Die gesprek in Rapport die afgelope maand oor kreasionisme, die evolusieteorie en die Christelike godsdiens gaan mank aan detail wat betref die wetenskap sowel as die Christelike godsdiens. Dit het tot gevolg dat lesers deur die bome die bos nie sien nie.

Ek fokus gevolglik slegs op die detail van die Christelike godsdiens en laat die detail wat die evolusionêre biologie betref vir die kundiges op daardie terrein.

Die evolusieteorie ondermyn álles wat Christene tradisioneel geglo het – van die idee dat daar ’n perfekte skepping was tot by die idee van ’n uiteindelike herstel van die “gevalle” skepping. Christene wat lidmate van die hoofstroomkerke is, glo dat húl God (by name die “Drie-eenheid”) alles aan die begin volmaak geskep

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia

Related