Kuier

VERTROU EN JY SAL BLOM

“Dis heerlike lente, die winter is verby!”Dié liedjie dateer uit my kinderdae. Daai kinderlike opgewondenheid wanneer jy sien en ervaar dat alles rondom jou letterlik verander! Bome wat voorheen grysvaal was, is meteens in volle blom. Oral steek die fraaiste blommegesiggies uit, terwyl die son sy breedste glimlag gee. Geen teken van die spookaanjaende donkerte van winter nie. Hoera! Lente is hier!

Pred. 3:1:“Alles het sy bepaalde uur, en vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier5 min read
Uit Die Kloue Van ‘N Narsis
Vir so lank as wat Christelle Swarts (44)* van Kimberley in die Noord-Kaap kan onthou, het sy nog nooit gevoel asof sy goed genoeg is vir haar man, David (41)*, nie. Hulle is al 16 jaar saam en vanjaar 10 jaar getroud, maar David hou vol om sy vrou t

Related