Kuier

GERED DEUR GENADE

Ons lewe in ’n tyd waarin ons geestelikheid tot die uiterste beproef word.“Geloof, hoop en liefde.”Dis die drie hoekstene waarop ons geestelikheid gebou moet word, want sonder dié hoekstene, is dit maklik om onder die druk te verkrummel…

Daarom glo Johan Stemmet (68), voormalige aanbieder van Noot vir Noot, mense moet juis in hierdie tye biddend en nader aan hul Skepper beweeg.

Johan, ’n Johannesburger, weet uit persoonlike ervaring wanneer jy ’n kind van die Here is, kan jy wonderwerke in en om jou lewe verwag. In 2005 het Johan eerstehands God se genade ervaar toe hy die dood net-net vrygespring het. Dié storie is onlangs weer op sosiale media gedeel en Johan sê dit is vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related