Kuier

Geanker in HUL GELOOF

Van hartseer en verlies kan jy vir pastoor Derrick Schroeder (56) en sy seun, Ricky (29), van Parow in die Kaap niks vertel nie. Dié pa en seun moes al erge storms trotseer, maar meen met behulp van die Here en die krag van gebed is enigiets moontlik! Kuier-lesers sal vir pastoor Derrick herken as die pastoor wat die boodskap van bemoediging bring op Kuier se Loof Hom in Lockdown-dienste op Facebook. Sy seun, Ricky Schroeder, is ook geen vreemdeling nie en wys gereeld sy spiere op die stel van kykNET&kie se Tussen Ons-geselsprogram. Hy is ook ’n radio-aanbieder by die Kaapse radiostasie, Good Hope FM.

Dit is egter wanneer jy die besonderse verhouding tussen die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related