Kuier

SY OMHELS DIE SOET ÉN SEER

Maak nie saak wat die redes vir jou egskeiding is, of hoe die padmet jou loop nie, dis nooit maklik nie. Die pyn bly dieselfde. DESIRÉ GARDNER

Niemand trou om te skei nie, maar, soos die ou treffer lui:“sometimes love just ain’t enough”. Tot nog onlangs het Suidooster-aanhangers vasgenael voor die kassie gesit en kyk hoe Carmen en Rhafiek (gespeel deur Desiré Gardner en Irshaad Ally), se huwelik telkens dreig om uitmekaar te spat.

Tog weet baie min mense dat Desiré (34) self deur haar eie persoonlike hartseer en deurmekaarspul gegaan het toe sy en haar eksman, Chris (37), se paaie verlede jaar geskei het.

“Ek is nou op ’n goeie plek. Ek is baie blessed dat ek op die oomblik soveel geleenthede het.”

Tog was dit ’n moeilike paadjie om die stukke van haar hart weer op te tel, sodat sy vandag haar lewe as nuwe enkelma met albei hande kan aangryp.“Hoe moeilik en uitdagend dit ook al mag wees, so wonderlik is dit ook,”glimlag sy.

Desiré was nog nooit een wat van verandering gehou het nie en die verbrokkeling van haar huwelik is die grootste omwenteling van haar lewe – groter nog as toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related