Kuier

Volhard IN GELOOF

Die bekende koortjie lui:“God sorg vir die mossies, God sorg vir die diere, God sorg vir die plante, God sal sorg vir jou…”

En hoe belangrik is dit nie om nóú vas te klou aan die Woord van die Here en geanker te bly in jou geloof in dié moeilike en onsekere tyd nie. Ons word elke dag opnuut herinner aan die grootheid van ons Hemelse Vader en al bevraagteken ons Hom soms, weet ons dat Hy ons al deur menige storm in ons lewens gedra het.

Ook deur hierdie verwoestende pandemie sal God ons dra, glo Jonathan Rubain (35) van Hanover Park op die Kaapse Vlakte, en aanbieder van die gewilde gospelprogram Koortjies saam met Jonathan Rubain, op kykNET & kie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related