Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Ongewone Sukses
Ongewone Sukses
Ongewone Sukses
Ebook67 pages26 minutes

Ongewone Sukses

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

   Ongewone Sukses!  God het jou bestem om suksesvol te wees.  Dit is jou reg.  Dit is jou natuur.  Dit is reg hier in jou D.N.A.  Jy het geen verskoning om ’n mislukking te wees nie.  Alles was jy ooit nodig mag kry om dit in hierdie lewe te maak, is alreeds in jou geplant en is ook in die gebed.  Waarheid.  Hierdie boek sal jou oë oopmaak tot hierdie ewige waarheid.  Jy kannie deur dit gaan en dieselfde bly nie. 

   Hier sal jy onderwerpe vind soos:  Jy Kan Slaag, Dinge Is Nie Wel Nie?  O Here, God van Hemel, Hy Hou Sy Verbond, Luister Na My Gebed, Ken Sukses en Guns aan My toe, Visie-Plan-Werk, Tydsberekening, Oorkom Struikelblokke, Dit is Gedoen!  U sal die geheime ontdek van die rykste man wat ooit geleef het, die sterkste man en die mees invloedryke koning.  Daar is ook gebede wat jou outomaties op die pad na sukses sit.  God het jou nie ontwerp om te misluk nie.  Hy het jou na Sy ewebeeld geskape.  Dit beteken eenvoudig dat as Hy ’n sukses is, dan moet ons ook wees.  Jy is gebore en gered om te slaag! Lees en word getransformeer. 

LanguageAfrikaans
PublisherGabriel Agbo
Release dateOct 14, 2020
ISBN9781071568637
Ongewone Sukses

Related to Ongewone Sukses

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Ongewone Sukses

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Ongewone Sukses - Gabriel Agbo

    Wanneer jy bid, stuur God engele

    Deur Bernard Levine

    Moenie die vele geleentheide mis wat jy het om vir jou skatte in die hemel te vergader nie.

    Wanneer jy Sy teenwoordigheid betree met lofprysing,

    Betree Hy jou omstandighede met krag.

    As jy die beste ding vir jou lewe wil doen....Bid!

    Gebed is die mees kragtigste wapen wat ons het.

    Gebed is die enigste ding wat situasies kan veander.

    Gebed skep geleenthede.

    Gebed sal jou na lande en plekke neem waar jy nie 'n paspoort nodig het nie.

    Gebed sal goeie goed laat gebeur.

    Geen oog het gesien, Geen oor het gehoor, en geen verstand het verbeel

    Wat God voorberei het vir die wat lief is vir Hom.

    1 Korinthiërs 2: 9

    Onthou....God se magtige krag is net 'n gebed ver!

    KYK NA JESUS VIR JOU OORWINNING

    Wanneer jou hart gebreek is

    Wanneer jou wêreld in duie stort

    Wat jy ookal deurgaan

    Ek wil hê jy moet weet

    God sal jou bevry

    en alles sal reg wees

    Jou pad mag nou onduidelik wees

    maar spoedig sal jy sien

    dat God se magtige krag

    sal jou oorwinning laat behaal

    So prys Hom in die storm

    Prys Hom in die beproewing

    Lewe een dag op 'n tyd

    en die wonderwerk waarna jy smag

    sal skielik word!

    Is die mate van 'n man die geld wat hy kan maak?

    Hoekom oordeel sommige ons by die tipe huis wat ons in lewe en deur die maak van die kar wat ons bestuur?

    Hoeveel van ons probeer ons lewens leef om by te hou met die Joneses, en dan kop eerste in die vergelykings lokval val?

    "Kyk net na jou vriend, Arthur....hy is 25 en kyk wat verdien hy!

    En jou ander vriend, Dennis...hulle is maar net 2 jaar getroud en hy het sy vrou op 'n wittebrood Las Vegas toe gevat.

    Kan jy raai waar Robert en Sheila heen gaan?  Hulle gaan vir 'n 7 dagse ekskursie na die woude van die Amazone.

    Ja, dit is wonderlik om ambisieus te wees en om te strewe om jou lewenstandaard te verbeter, maar ons moet versigtig wees dat die invloed van die mense met wie ons meng, nie ons diep-gewortelde Christelike waardes vernietig nie, wat waarlik die

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1