Kuier

DAARIS ‘N DAWID VIRELKEGOLIAT

Dink vir ‘n oomblik aan iets groots wat jy in die lewe aangepak het, maar nooit klaargemaak het nie. Dinkaan hoe gemotiveerd, positief en entoesiastiesjy was. Dinkaan als watjy ingesit het om dit ‘n sukses te maak. Vat nou dítalles, en imagine dat een ding of mens oor jou pad gekom en alles vernietig het waarvoor jy so hard gewerk het. Alles waaroor jy so positief was…

Ek weet daar is baie wat kan getuig van een ding (of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related