Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Moet Nie Vrees Nie
Moet Nie Vrees Nie
Moet Nie Vrees Nie
Ebook36 pages28 minutes

Moet Nie Vrees Nie

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Vrees is die teenoorgestelde van geloof.  Vrees martel.  God wil hê dat ons geloof in Hom moet hê, in Sy Woorde en beloftes.  Dit is Sy wil vir ons, maar daar is so baie dinge, situasies, teenstanders wat teen dit baklei.  Hierdie is 'n klein maar kragtige boek wat jou sal ophef en op die Woord van God se beloftes laat staan selfs in die gesig van die felste pyle van die vyand of die ergste van situasies.  Moenie vrees nie!  Beweeg aan want die HERE jou God sal jou oorwinning gee!

LanguageAfrikaans
PublisherGabriel Agbo
Release dateDec 24, 2020
ISBN9781071580813
Moet Nie Vrees Nie

Related to Moet Nie Vrees Nie

Related ebooks

Related articles

Reviews for Moet Nie Vrees Nie

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Moet Nie Vrees Nie - Gabriel Agbo

    Moenie Vrees Nie!

    Deur  Gabriël Agbo

    Kopiereg Gereserveerd

    ––––––––

    Kontak:

    Eerw. Gabriel Agbo

    Double Honour Ministry, Inc

    Posbus 1755 Enugu

    Nigerië.

    Webtuiste: www.authorsden.com/pastorgabrielnagbo

    Tel: 234-8037113283

    TOEWYDING

    Ek dra hierdie klein maar kragtige boek Moenie Vrees Nie aan my vrou,

    Faith Nmachi Agbo, op. 

    Sy is 'n dame wat God liefhet en Sy mense en werk hard om die belange van die Koninkryk te bevorder. 

    Sy is 'n steunpilaar in die bediening.

    Baie dankie en mag God haar ryklik beloon!

    Amen!

    INLEIDING

    Vrees is die teenoorgestelde van geloof.  Vrees martel.  God wil hê dat ons geloof in Hom moet hê, in Sy Woord en Sy beloftes.  Dit is Sy wil vir ons, maar daar is baie dinge, situasies, teëstanders wat hierteen veg.  Hierdie klein maar kragtige boek sal jou oplig en jou laat staan op God se beloftes selfs wanneer jy die felste pyle van die vyand ervaar of die ergste van situasies.  Moenie bang wees nie!  Beweeg aan want die HERE jou God sal jou oorwinning gee!

    Hoofstuk Een

    Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my.  U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.

    Psalm 23:4-5

    Een van die mees vernietigende wapens wat die vyand teen 'n Christen gebruik is die gees van vrees.  Hierdie wapen is baie kragtig beide in spirituele en fisiese oorlogvoering.  Wanneer die vyand dit eers reggekry het om vrees in jou te sit, is dit net 'n kwessie van tyd voordat jy oorwin is.  Enige student van oorlogvoering sal maklik verstaan waarvan hier gepraat word.  Vrees is die gevoel veroorsaak deur die moontlikheid van gevaar of euwel.  Dit is wanneer jy mag begin antisipeer dat dinge nie in jou guns mag loop nie of dat daar onvermydelike skade oor jou weg gaan kom.  Wanneer vrees kom, is daar altyd die gevoel van ongeorganiseerdheid, disorientasie en destabilisasie.  Daar is soveel dinge wat maak dat mense vrees: vrees vir die toekoms, vrees vir die onbekende, vrees vir die vyand en bose, vrees vir mislukking, ens.  Mense is ook vreesvol vir hulle huidige situasies; hoe hulle gunstig uit die situasie gaan kom.

    So, daar is genoeg redes om 'n mens in vrees te laat lewe vir al

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1