Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Sieraad vir As
Sieraad vir As
Sieraad vir As
Ebook55 pages46 minutes

Sieraad vir As

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Een van die deugde wat al vir ewig en altyd gelowiges sal bemoedig om aan God harnekkig vas te hou, selfs in die gesig van skynbare hopeloosheid en wanhoop, is Sy vermoë om die mees onaangename situasies na gunstige getuienis te verander.  Miskien, het jy alles menslik moontlik gedoen om uit die situasie te kom en alles was verniet.  Ongelukkig lyk dit asof al wat jy oor het na al jou moeite - sorge, seer, verwyte, hartseer, skande en trane is.  En dit is asof jy beproef word om die liefde en selfs die bestaan van God te bevraagteken.  Moenie dit al doen nie.  Lees eers hierdie boek.  God is steeds in die besigheid om as na skoonheid te verander.

LanguageAfrikaans
PublisherGabriel Agbo
Release dateMay 20, 2021
ISBN9781071580837
Sieraad vir As

Related to Sieraad vir As

Related ebooks

Related articles

Reviews for Sieraad vir As

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Sieraad vir As - Gabriel Agbo

    Inhoudsopgawe

    Hoofstuk Een

    Sieraad vir As      3

    Hoofstuk Twee

    God van Hanna      10

    ––––––––

    Hoofstuk Drie

    Daardie Droë Bene     19

    Hoofstuk Vier

    As Eet?       22

    Hoofstuk Vyf

    Teen Dié Tyd More     26

    ––––––––

    Hoofstuk Ses

    Die Meester Daarin     35

    Hoofstuk Een

    Sieraad Vir As

    Die Gees van die oppermagtige Here het op my gekom. Die Here het my gesalf om goeie nuus te bring vir arm mense.  Hy het my gestuur om dié wat hartseer is, te troos, om vir die gevangenes vryheid aan te kondig, en vrylating vir dié in die tronk; om die genadejaar van die Here aan te kondig, die dag van afrekening vir ons God. Maar almal wat treur, troos Hy, die dag wanneer Hy vir dié wat in Sion treur, eer gee in plaas van smart, vreugde in plaas van droefheid, blydskap in plaas van hartseer. Die Here het hulle geplant soos sterk en groot eike om sy roem te vermeerder. Hulle sal die verlate stede herbou, en die plekke weer opbou wat lank gelede verwoes is. Hulle sal die verwoeste stede herstel, plekke wat vir geslagte lank verlate gelê het. Buitelanders sal julle kleinvee laat wei, vreemdelinge sal julle landerye en julle wingerde bewerk. Julle sal genoem word: die priesters van die Here, die bedienaars van ons God.  Julle sal die skatte van die nasies geniet, en spog met hulle rykdom. In plaas van vernedering en minagting sal my volk ’n dubbele deel ontvang van voorspoed en ewige vreugde.

    Jesaja 61: 1 – 7

    ––––––––

    Een van die deugde wat al vir ewig en altyd gelowiges bemoedig om hardnekkig aan God vas te hou, selfs in die gesig van skynbare hopeloosheid en wanhoop, is Sy vermoë om die mees onaangename kondisies na gunstige getuienis te verander.  Ek noem dit goddelike transmutasie! Ja, jy kan dit enige naam gee wat jy wil.  Maar, ek glo jy verstaan waarvan ek heir praat.  Miskien het jy alles moontlik gedoen om uit die situasie te kom maar alles was verniet.  Ongelukkig lyk dit asof al wat jy oor het van al jou moeite - sorge, weer, verwyte, hartseer, skande en trane is.  En dit is asof jy beproef word om die liefde en selfs die bestaan van God te bevraagteken

    Voordat ons aangaan, sal ek daarvan hou dat ons die implikasie van die titel van hierdie boek verstaan.  Wanneer ons van as praat, praat ons van die mees afgetakelde kwaliteit van 'n stof, waardeloos.  Dit is wanneer die gloreie heeltemal verwyder is.  Aan die ander kant praat sieraad (skoonheid) van plesier, genot, esteties, ens.  So wanneer ons praat van God wat vir jou sieraad in die plek van as gee, en ook goddelike transmutasie, is al wat ons sê is dat daar 'n Almagtige Hand is wat enige hopeloosheid tot getuienis, rou tot vreugde, moedeloosheid tot prys, ellendigheid tot weelde, skande tot eer, ens. kan omdraai.  In die Bybel word as altyd gebruik om 'n vernederende, hopelose, rouvolle, afbrekende of skandevolle ondervinding voor te stel.  Daar is geen geval waar as gebruik word om 'n gunstige of genotvolle kondisie te beskryf nie.  Jy sal altyd lees - en hy het 'n roukleed (sackcloth) gedra en homself met as bedek..  Tog bly een ding waar; elkeen wat deur 'n vernederende ervaring gegaan het terwyl hule God in die Bybel vertou het, was uiteindelik uitgelewer en deur Hom geëer.  Ja!

    Geen wonder Hy sê dat Hy jou 'n dubbele deel sal gee vir die vernedering waardeur jy gegaan het nie, terwyl jy op Hom vertrou.  Wanneer vernederende ondervidings ontwerp is om jou promosie vooraf te gaan, is daar niks wat enigiemand daaromtrent kan doen nie.  Die beste ding in sulke tye is om God te vra vir genade om deur dit te gaan en anderkant oorwinnend en bevorderd uit te kom.  Ja, die meeste kere, kom vernedering, vervolging, ens. voor bevordering.  Soos 'n skrywer dit sal stel: "alhoewel dit soms winter met

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1