Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Geen Kruis, Geen Kroon
Geen Kruis, Geen Kroon
Geen Kruis, Geen Kroon
Ebook58 pages40 minutes

Geen Kruis, Geen Kroon

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Hierdie klein maar kragtige boek is geskryf om Christene aan te moedig en te bemagtig wie deur moeilike tye van beproewing gaan.  Hulle moet weet dat daardie onaangename omstandighede as God se instrumente sal dien op hulle op te lig na hulle volgende fase of deurbraak toe.  Hier sal ons sien dat ons houding ons hoogte kan vasstel in ons wandel met God.  En ook, dat daar is altyd profyt in elke teëspoed.

LanguageAfrikaans
PublisherGabriel Agbo
Release dateDec 24, 2020
ISBN9781071580875
Geen Kruis, Geen Kroon

Related to Geen Kruis, Geen Kroon

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Geen Kruis, Geen Kroon

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Geen Kruis, Geen Kroon - Gabriel Agbo

    Geen Kruis

    Geen Kroon

    Deur

    Gabriël Agbo

    Geen Kruis, Geen Kroon

    ––––––––

    © – Gabriël Agbo (2014)

    ––––––––

    Alle regte voorbehou.  Geen deel van die publikasie mag weergegee of oorgedra word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitende fotostatering, opname, of andersins, of by enige informasie berging en herwin sisteem, sonder skriftelike toestemming van die outeur nie.

    ––––––––

    Tensy anders aangedui, is alle Skriftelike aanhalings in hierdie boek, uit die Nuwe Lewende Vertaling weergawe van die Heilige Bybel aangehaal.

    ––––––––

    Uitgewer: Gabriël Agbo

    www.authorsden.com/pastorgabrielnagbo

    Epos: gabrielagbo@yahoo.com

    Tel: +234-8037113283

    Van die skrywer van die bes verkoper – Power of Midnight Prayer

    Asseblief, wees so gaaf as om ‘’n resensie in die resensie seksie van die boek te los as hierdie boek u werklik geseën het en vertel vir ander van die boek.  Dankie,!

    Toewyding

    Hierdie boek is gewy aan God;

    My Maker en die bron van my inspirasie.

    Inhoud

    ––––––––

    Toewyding         iii

    Inleiding         5

    Aanhef         7

    Hoofstuk Een            10

    Jesus se Kruis en Kroon

    Hoofstuk Twee        20

    Job en Josef se Beproewinge en Oorwinnings     

    Hoofstuk Drie         25

    Israel se Oorwinning oor haar Vyande      

    INLEIDING

    Hierdie klein kragtige boek is geskryf om Christene te bemoedig en bemagtig wat deur moeilike tye van beproewing gaan.  Hulle moet weet dat daardie onaangename situasies sal dien as God se instrumente om hulle op te lig na die volgende fase of deurbraak. 

    ––––––––

    Hier sal ons sien hoe ons houding kan bepaal wat ons hoogte in ons wandel met God sal wees.  En ook, dat daar altyd profyt in elke teëspoed is.

    ––––––––

    Mag u geloof verryk word soos u voortlees.

    Gabriël Agbo

    Aanhef

    "Geliefdes, moenie verbaas wees oor die vuurproef wat oor julle kom nie. Dis nie iets vreemds wat met julle gebeur nie. 13Dit moet julle liewer bly maak, want só deel julle in die lyding van Christus. Later sal julle wonderlike vreugde ervaar wanneer sy heerlikheid bekendgemaak word en julle daarin deel."

    1 Petrus 4:12-13

    ––––––––

    "In sy genade het God julle geroep om in Christus deel te hê aan sy ewige heerlikheid. Nadat julle ’n kort tydjie swaargekry het, sal Hy julle self weer herstel; Hy sal julle moedig, sterk en standvastig maak."

    1 Petrus 5: 10

    ––––––––

    Een van die dinge wat jou altyd 'n gebalanseer Christen sal maak is die vermoë om altyd verby enige moeilike omstandighede te kyk en God se uiteindelike doel vir jou lewe te sien.  Soos ons alreeds weet, Christenskap is nie die afwesigheid van beproewinge nie, maar die determinasie om hardnekkig aan God vas te hou, selfs in die gesig van 'n lewens-gevaarlike situasie, glo dat dit ons sal in lui tot 'n groter vlak van glorie en seëninge.  En dit vat ons na die boodskap van die kruis en die kroon.  Die kruis is 'n simbool van lyding, verdrukking, hartseer en opoffer.  Terwyl die kroon 'n simbool is van oorwinning, koninklikes, voltooing, beloning, sukses en perfeksie.

    Nou, dit is in God se karakter om sy kinders toe te laat om deur party moeilike ervarings te gaan wat sal help om hulle te vorm in wat Hy wil hê ons moet wees.  Die Bybel het ons alreeds vertel ons is die klei in die hande van die pottebakker.  Die pottebakker gebruik verskillende instrumente om die klei in sy gekose produk te vorm.  Sommige is om die klei te

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1