Kuier

VERTROU DIE PROSES

Daar is 'n boer met 'n enorme plaas, waar hy met 'n uitgesoekte kultivar druiwe boer. Hy voer sy druiwe regoor die wêreld uit. Op 'n dag het hy sy plaas skoongemaak. Hy het sy voorman geroep en gesê hy moet die wingerde wat op die grond lê op 'n hoop gooi en dit verbrand. Die mense wat geoes het, het op die wingerde getrap en selfs 'n trekker het ook daaroor gery.

Die voorman

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.
Kuier2 min read
‘N Gebed Vir Ma's
Vader, U het vir ons Maria, moeder van Jesus, gegee as ‘n voorbeeld van iemand wat U Woord gehoor en gehoorsaam het en daarom kon geboorte skenk aan ons Verlosser. Help ons om haar voorbeeld te volg van onvoorwaardelike liefde, onwrikbare geloof en d
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related