Landbouweekblad

As die vyeboom nie bot nie

Rubriek Boerderybestuur

In die groot dae van Desember het ek gesoek na wat my in 2024 te doen staan en wat ek nog kan bydra om Suid-Afrika en die landbou op ’n beter trajek te kry.

Ek het weer eens besef ek luister nie genoeg nie: nie na God nie en nie wanneer mense praat nie. Ek formuleer antwoorde vir mense terwyl hulle nog praat. Ek luister ook nie mooi as ek meen die gesprek het min waarde nie. Eina!

Ek het einde 2023. Die spesifieke hoofstuk het te make met die stoeigevegte wat Jakob, Job, Habakuk en Paulus met God gehad het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad2 min read
Aanpasbare Diere Waarborg Sukses
Met die klem op prestasietoetsing en aanpasbaarheid behaal die Advocate-stoetery van regter Callie Cillié en sy dogter, Erina Cillié-Du Preez, deurlopend sukses in die Sussex-bedryf. Cillié, wat intussen sy regstoga opgehang het, en sy steunpilaardog
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop

Related