Kuier

WEES ALTYD DANKBAAR

Dit was November 2007. Ek is pas bevestig as predikant in die gemeente Dysselsdorp in die Suid-Kaap. Met afwagting het ek vroeg die Sondagoggend Oudemuragie toe vertrek vir ’n feesdiens, my eerste in die gemeente.

Ek sien toe twee bejaardes loop. Ek het by hulle stilgehou en gevra waarheen hulle op pad is. Hulle is ook op pad Oudemuragie toe om die diens van die nuwe dominee by te woon. Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Vermy Sorge Met Saambly
Of jy nou saam met iemand bly uit nood oor die lewe so duur is en jy nie ‘n plek van jou eie kan bekostig nie, óf omdat jy in ‘n verhouding met die ander persoon is – saambly is nie perdekoop nie. Wat dalk begin het as groot pret, kan in ‘n nagmerrie
Kuier3 min read
ONS LESERS vertel…
Toe haar ouma in 2020 aan covid oorlede is het Sharney Blackway (29) van Boksburg besluit sy wil gesonder leef. Sy wou nog lank hier wees vir haar dogtertjie wat daardie jaar gebore is. Sy't ‘n keto-dieet begin volg en die vetjies het weggesmelt. (Sy

Related