Kuier

’N NUWE BEGIN

Prediker 3:1“Alles het sy bepaalde tyd, en vir elke saak onder die hemel is daar tyd.’’

Miskien tel jy soos ek die dae af in opgewondenheid dat winter amper verby is. Die gedagte van sonnige dae, bome wat bot, asook die dae wat langer word en die nagte korter bring ’n opgewondenheid van God se skepping.

Lente laat jou bewus word van ’n nuwe seisoen wat aanbreek en die gedagte dat die winterklere vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier5 min read
Uit Die Kloue Van ‘N Narsis
Vir so lank as wat Christelle Swarts (44)* van Kimberley in die Noord-Kaap kan onthou, het sy nog nooit gevoel asof sy goed genoeg is vir haar man, David (41)*, nie. Hulle is al 16 jaar saam en vanjaar 10 jaar getroud, maar David hou vol om sy vrou t

Related