Dis ’n nuwe jaar! Daar is talle nuwe horisonne wat wink.
Met elke nuwe begin is daar opwinding, uitdagings, onsekerheid en soms vrese. Gelukkig word ons nie aan ons eie genade oorgelewer nie!
Jesaja 58:11 stel dít so mooi: “Die Here sal jou gedurig lei en jou siel versadig in dor plekke en jou gebeente sterk maak; en jy sal wees soos ’n tuin wat goed besproei is en soos ’n fontein van waters waarvan die