Kuier

DONKERTE WORD LIG

Die geniepsigheid van die wind het gaan lê; die hemelsluise is toe, en die somberheid van die winter het stelselmatig verdwyn. Dis lente in haar volle prag! Nes die seisoene in die natuur verander, só verander dit ook in ons lewens. Prediker 3: 4 lui: “Daar is ’n tyd om te ween en ’n tyd om te lag; ’n tyd om te weeklaag en ’n tyd om van vreugde rond te spring.”

Elke mens ervaar sý tyd en lewenseisoene.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related