Vrouekeur

TOKSIESE VRESE

Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant

Ons word met twee basiese vrese gebore: die vrees om te val en die vrees vir harde geluide. Al ons ander vrese is aangeleer. Daar is meer as 4 000 bekende fobies. Daar is vrese wat jy dalk dink snaaks is, maar wat ander glad nie snaaks vind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
KOMBERS Van HOEK Tot KANT
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ COTTON CANDY 4-draad (200 g-balle) 8 balle in Kleur 02 (skakerings van blou, beige en bruin) 4 mm-naalde 4 mm-hekelnaald E/af = end af r = regs rVa = regs voor en agter in steek r2tes = regs 2 steke tesame ste = steke Pas enkelbe
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related