Rooi Rose

Hart & SIEL

Daar is nie een ding in die natuur wat nie wonderbaar is nie
- Aristoteles

NOODHULP vir kommerkouse

Ons weet wie ons is … verbeeldingryke siele wat daglank skrikwekkende “wat as”-scenario’s kan optower, meestal sonder oorsaak. ’n Kind bel in skooltyd, en ons dink dadelik hy het sy kop oopgeval. ’n Kollega lyk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R
Rooi Rose1 min read
Gebruik Wat Jy Het!
1 TRUI (R699; S-XL) QUEENSPARK. 2 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5-9) STEVE MADDEN. 3 MISS CASSIDY-ROK (R1 399; 8-18) QUEENSPARK. 4 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 5 KNIELENGTE STEWELS (R2 499; 2,5-9) STEVE MADDEN. 6 RE-JEANS (R550; 4-18) WOOLWORTHS. 7 RO

Related