Huisgenoot

ONS EMOSIES

WOEDE, angs, opwinding en blydskap is van die baie emosies wat ons kan ervaar. Party kenners sê daar is 34 000 emosies. Emosies (dit wat ons voel) verander gedurig en is ingewikkeld. Met soveel emosies is dit verstaanbaar dat ’n mens nie net sukkel om te weet watter een jy ervaar nie; jy sukkel ook om die een wat jy voel te beheer.

Emosies kan veroorsaak word deur ’n gedagte (interne stimulus) of ’n reaksie op iets wat met ons gebeur (eksterne stimulus) en dis dikwels die dryfkrag agter ons aksies, maak nie saak of dit positief of negatief is nie.

Emosies is interne skakelaars wat ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related