VERWERK SÓ JOU TRAUMA
Nov 08, 2019
3 minutes
DEUR SYDENE CLOETE
Trauma kan meegebring word deur ’n groot skok of oor ’n langer tydperk deur ’n reeks kleiner stresverwante gebeurtenisse wat die liggaam se vermoë om dit te verwerk, onder druk plaas. Ons kan sekondêre trauma beleef deur ander se vertellings of beeldmateriaal van ontstellende gebeure.
Emosies is energie in mosie. Dit beteken dit moet vloei. Onderdrukte emosies lei tot ’n opbou van emosies wat iewers in die energie-liggaam vassit en siekte en energie-blokkasies kan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days