Kuierhoekie
Wat is van die vreemdste byname wat julle al gehoor het wat gaan oor hoe iemand lyk? ’n Seuntjie by my sorgsentrum se naam is Alteklein en die niggie is Alteplat. Ons het hulle só genoem omdat hulle so kleintjies en kortjies is! EDELINE OCTOBER Een