Kuier

DONKER DAE NÁ 12 SKOTE

Menige jong man op die Kaapse Vlakte het al onskuldig met sy lewe geboet as gevolg van mistaken identity. En dít is presies wat met Wayne Dickens (25) van Lavender Hill gebeur het toe ’n onbekende man hom drie maande gelede twaalf keer vol lood gepomp het. Wayne het wonderbaarlik oorleef en slegs een van sy organe, sy long, is in dié sinnelose aanval beskadig.

Wayne, beter bekend as Junior, het nie net oorleef nie, maar ook ’n tweede kans op die lewe gekry. En hiervoor is hy ontsettend dankbaar. Junior weier ook om sy energie te vermors deur ’n wrok te koester teen sy vermeende aanvaller, wat steeds op vrye voete is. Hy het hom vergewe, al het die aanval veroorsaak dat sy lewe nooit weer dieselfde gaan wees nie . . .

Junior is twee keer point blank (op kort afstand) in die gesig geskiet, drie keer in sy bors, vyf keer in sy rug en twee keer in die arm. Die skote in sy gesig het ernstige skade aan sy kakebeen en tandvleis aangedoen. Die drie skote in sy bors het sy long laat ineenstort. Hy het ook twee gebreekte ribbes weens die vyf skote aan die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related