Kuier

GEANKER IN WATER

Michael Houlie het in 2012 – toe net 12 jaar oud – met tipiese jong seuntjie-verering ’n getekende foto van Cameron van der Burgh teen sy slaapkamermuur opgesit ná sy eerste ontmoeting met dié Olimpiese swemmer.

Hoewel Michael se eie swemtalent toe reeds raakgesien is, het dit nog drie jaar geduur voordat hy self dié sport ernstig begin opneem het en hy en Cameron span- en oefenmaats geword het.

Tog rus daar veel meer op sy skouers as wat met Suid-Afrikaanse swemhelde soos Cameron en Chad le Clos die geval was. In Oktober verlede jaar het Michael die eerste Suid-Afrikaanse swemmer wat nie wit is nie, geword wat ’n goue medalje op die Olimpiese Jeugspele kon losslaan toe hy die 50 m-borsslag in 27:51

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst