Vrouekeur

GROOT PRESTASIE

Caitlin het in 2019 haar eerste goue medalje internasionaal op die ongelyke brug gewen.

Net voor die World Challenge Cup in Hongarye het sy ’n voetbesering opgedoen en wondere moes verrig word om haar gereed te kry. Sy het in September in die vierde plek gekwalifiseer vir die finale van dié kompetisie wat in Szombathely, Hongarye, gehou is. En daar wen sy toe goud

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.