Kuier

FIKS & FLUKS

“Ek het nooit gedink dat ek vir die Olimpiese Spele sou kwalifiseer nie, maar ek het gedroom daarvan.” CAITLIN ROOSKRANTZ

Deesdae is dit ’n baie duur storie om ’n kind groot te maak – veral op een salaris. En as jy dan nog jou voltydse werk moet los sodat jy jou kinders onvoorwaardelik kan ondersteun, gaan jy beslis harde klippe klou.

Maar dís presies wat Veda Rooskrantz (50) van Florida in Johannesburg moes doen sodat haar dogter haar gimnastiekdroom kon najaag. Gelukkig was al Veda se opofferings nie verniet nie en kan sy vandag saam met haar dogter die vrugte van sukses pluk. Caitlin (18) het onlangs die eerste Suid-Afrikaner geword wat goud by ’n internasionale gimnastiekkompetisie gewen het en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related