Vrouekeur

Hou haar dop

Vir Caitlin Rooskrantz was 2019 háár jaar, maar 2020 beloof om ’n nog groter jaar te wees. In 2019 het sy 18 geword, matriek voltooi, en die eerste Suid-Afrikaanse vroulike gimnas geword wat ’n goue medalje internasionaal verower het. Sy het boonop vir die 2020 Olimpiese Spele gekwalifiseer.

Caitlin, ’n gebore en getoë Johannesburger, het sommer al van kleintyd af geweet daar wag groot dinge op haar.

Op sesjarige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker
Vrouekeur7 min read
Pronk met PLASTIEK
Meer as 519 370 ton plastiekafval is in 2018 in Suid-Afrika vir hergebruik versamel, waarvan 70% uit stortingsterreine en ander postverbruikerbronne herwin is, sê Plastics SA se 2018-verslag. Hierdie herwinning het tot ’n geraamde R2 267 miljoen-insp
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton