Van kleins af ’N STER
![f0030-01](https://article-imgs.scribdassets.com/96ekad245c7uxrti/images/fileSSBTNDC5.jpg)
Sigrid (Sigi) Burger was maar net vier jaar oud toe haar ma, Barbara, self ’n toptiennetbalspeler, haar leer netbal speel het. Vandag is Sigi die hoofdoel vir ons nasionale Protea-span en speel sy in Engeland netbal.
Sy is op Somerset-Wes gebore en toe sy een jaar oud was het haar ouers, Barbara en Johann, met haar en haar broer, Richard, Bredasdorp toe verhuis.
“Toe ek vier jaar oud was, het my ma my in die middag by die pre-primêre skool kom haal om saam met Laerskool Bredasdorp (waar my pa skoolhoof was) se onder 7Aspan te gaan oefen. Ek was van die begin af gek oor netbal en het dit vreeslik geniet om saam met die kinders te oefen.”
Sigi kom uit ’n baie sportiewe familie. Haar ma was ’n uitstekende
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days