Kuier

ROOM VANNIE PLAIN

Wannee jy hoor van gourmet roomys watt in die hartjie van die Kaapse Vlakte vervaardig en verkoop word, dink jy am-per dat jy die (ice cream-) pot mis sit. Maar dit is wanneer jy die man agter die roomys ontmoet en ’n skeppie van die liplekker roomys proe, dat jy besef jy het nie die kat aan die stert beet nie.

Iehshaan Small (33) van Rocklands in Mitchells Plain het net drie maande gelede sy eerste batch ice cream aan die publiek beskikbaar gestel. Hy het egter nie gedink sy passie en liefde vir kook sou lei tot sy eie roomys wat dalk eersdaags in al watt ’n winkel is se yskaste gaan pronk nie!

Met Kuier se besoek aan Iehshaan word ons hartlik verwelkom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related