Huisgenoot

MY REDDING: ROOMYS

IEHSAAN SMALL (34), ROOMYSMAKER

EK IS gebore in Woodstock, maar het in Rocklands, Mitchells Plain, grootgeraak. Ek was vier jaar oud toe ons in 1990 Rocklands toe trek en my pa hier ’n huis koop. Ons is in Woodstock uitgesit tydens apartheid met die Group Areas Act.

EK IS gebore in Woodstock, maar het in Rocklands, Mitchells Plain, grootgeraak. Ek was vier jaar oud toe ons in 1990 Rocklands toe trek en my pa hier ’n huis koop. Ons is in Woodstock uitgesit tydens apartheid met die . My grootwordjare was baie gewees – ek was agt jaar oud toe my ma en pa hulle het nou genoeg gehad van mekaar en gaan skei.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related