Kuier

HY SORG SÉLF

Soos die jaar vinnig aanstap Kersfees toe, sien baie van ons daarna uit om die feesseisoen in die geselskap van hul familie deur te bring. Dis egter ’n heel ander storie as jy stoksielalleen in die wêreld is.

Maar dís die harde werklikheid vir Luke Davids (18) van Heideveld op die Kaapse Vlakte. Op 17 moes Luke al man-alleen sonder die hulp van sy ma, Berenice Smith, of sy geliefde ouma, Rachel Petersen, die lewe begin trotseer. Albeiihierdie raakvatvroue in sy lewe issoorlede – eers sy ma toe hy sewe jaar oud was en toe sy ouma in November verlede jaar toe hy 17 was. Sy ouma was 76.

Luke was nog altyd daaraan gewoond om saam met sy ouma met min oor die weg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Kelly-Lee Ohlson, Enrico Claassen, Clyde Adams-Vister, Haidee Muller-Isaacs

Related