Huisgenoot

WEG – EERS MAM MIE, TOE DADDY

TOE hy sy ma groet, met die pers bak vol kerrievetkoek wat sy vir die toergeselskap gemaak het onder die arm, het dit nie vir ’n oomblik deur sy kop gegaan dat hy haar nooit weer sou sien nie.

Sy geliefde Mammie was dan piekfyn en gesond, groter as die lewe self, en só trots op hom.

Dit was die oggend voor die Arendsvlei-akteur Jurgen McEwan (27) vertrek het op ’n drie weke lange toer om die toneelstuk Krismis van Map Jacobs op te voer. Die toergeselskap sou hom langs die N7-hoofweg naby sy ouerhuis in Atlantis oplaai, en sy ma, Lisa (58), het daarop aangedring dat sy vir hulle padkos maak.

“Ek het nog vir haar gesê: ‘Mammie moet klaarmaak; ek gaan laat wees,’” vertel Jurgen. “Sy sê toe, ja, maar die vetkoeke moet eers klaar,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related